WhatsApp Business

Inprogram-aankope
25,2 m resensies
Inhoudgradering
Almal
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Gebruikers is in wisselwerking en Deel ligging
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Meer oor hierdie toepassing

Alles waaroor jy mal is in WhatsApp, plus ingeboude nutsgoed vir besighede
WhatsApp Business is ’n toepassing wat gratis afgelaai kan word met ingeboude nutsgoed om jou te help om slimmer te werk, vertroue te bou, en jou besigheid te groei.

Jy kry gratis oproepe* en ’n gratis internasionale boodskapdiens plus besigheidsfunksies om jou te help om meer met gesprekke te doen.

Laai die toepassing af om besigheidsvoordele soos hierdie te kry:

Werk slimmer. Bespaar tyd deur die toepassing toe te laat om namens jou die werk te doen! Stuur outomatiese kitsantwoorde en wegboodskappe aan kliënte sodat jy nooit ’n geleentheid verbeur nie. Gebruik etikette om belangrike gesprekke vinnig te organiseer, te filtreer en op te spoor. Skep ’n status om ’n aanbod of nuus te deel, en om selfs bestellings in die toepassing te neem en betalings te aanvaar** om ’n fantastiese kliënte-ervaring te skep.
Bou verhoudings en vertroue. Met ’n professionele besigheidsprofiel op ’n veilige platform bou jy geloofwaardigheid en vertroue met kliënte. Gebruik die toepassing om kliëntesteundiens te lewer wat meer reaktief is en bou aan langtermynlojaliteit. Teken in by Meta Verified*** om jou egtheid te versterk.
Verkoop meer en groei. Stel mense in staat om jou te vind, adverteer, en skep waardevoller kliënteverbindings. Gee verkope ’n hupstoot deur geteikende aanbiedinge aan kliënte te stuur, skep advertensies wat na WhatsApp deurklik, wys jou produkkatalogus en gee kliënte die gerief van in-toepassingbestellings en -betalings in.**

VVV
Is alle funksies gratis?
Die toepassing is gratis om af te laai en te gebruik en bevat ’n mengsel van gratis en betaalde funksies.

Kan ek nog steeds my persoonlike WhatsApp gebruik?
Ja! Solank jy twee verskillende telefoonnommers het, kan jou besigheids- en persoonlike rekeninge saam op ’n enkele toestel gebruik word.

Kan ek my kletsgeskiedenis oordra?
Ja. Wanneer jy die WhatsApp Business-toepassing opstel, kan jy ’n rugsteun uit jou WhatsApp-rekening herstel om jou boodskappe, media en kontakte na jou besigheidsrekening oor te dra.

Hoeveel toestelle kan ek verbind?
Jy kan altesaam vyf webgebaseerde toestelle of selfone op jou rekening hê (tot 10 as jy vir Meta Geverifieer*** inteken).

*Datakoste kan geld. Kontak jou diensverskaffer vir besonderhede.
**Nie in alle markte beskikbaar nie
***Sal binnekort internasionaal beskikbaar wees
Eenvoudige nutsmiddel vir besighede om met hul kliënte te praat.
Opgedateer op
09 Okt. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

24,8 m resensies
Sanda Umar
30 September 2026
sanda muhammaud
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Sandeep Kumar KRISHANA
03 Oktober 2026
IHI
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Japie Fritz
20 April 2026
dit se niks nie!
13 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

We update the app regularly to fix bugs, optimize performance and improve the experience. Thanks for using WhatsApp!
Inhoudgradering
Almal
Gebruikers is in wisselwerking en Deel ligging
Meer inligting

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
Meta Platforms, Inc.
android@support.whatsapp.com
1 Meta Way Menlo Park, CA 94025-1444 United States
+1 650-853-1300

Soortgelyke apps